Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:33-34 Die Boodskap (DB)

Moenie ’n buitelander wat tydelik by julle in die land bly, uitbuit nie. Behandel hom soos ’n gebore Israeliet. Jy moet vir hom omgee soos jy vir jouself omgee. Julle was immers in Egipte maar ook self buitelanders. Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:33-34 in konteks