Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:23 Die Boodskap (DB)

“Wanneer julle in die land gaan woon waarheen Ek julle vat en julle vrugtebome daar plant, moet julle vir die eerste drie jaar glad nie die vrugte pluk nie. Hulle is dan soos iemand wat nog nie besny is en nog nie aan my volk behoort nie. Hulle mag nog glad nie geëet word nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:23 in konteks