Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:20 Die Boodskap (DB)

Iemand anders se werker kan aan ’n ander man beloof wees. As iemand by haar slaap terwyl die ander man nog nie vir haar betaal het nie en haar eienaar het haar nog nie laat gaan nie, moet daar slegs vergoeding betaal word. Die twee hoef egter nie doodgemaak te word nie. Sy behoort nog steeds aan die oorspronklike eienaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:20 in konteks