Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:18 Die Boodskap (DB)

Moenie loop en kyk hoe jy iemand kan terugkry nie. Moenie met ’n grief rondloop teen een van jou volksgenote nie. Jy moet net soveel vir ander omgee as wat jy vir jouself omgee. Ek is die Here.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:18 in konteks