Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook nie julle wingerde kaal stroop tot op die laaste korrel nie. Moenie die druiwe wat geval het, gaan optel nie. Los dit vir die arm mense en vir die vreemdelinge van ander plekke wat by julle bly. Ek is tog die Here julle God.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:10 in konteks