Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:4 Die Boodskap (DB)

Hy moet ook eers gaan was en dan sy spesiale klere aantrek wat hy dra as hy by die tent sy werk doen: die linnehemp, die linnebroek, die gordel wat hy aansit en die hoed wat hy op sy kop dra.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:4 in konteks