Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:33 Die Boodskap (DB)

en gaan vrede maak in die deel agter die gordyn wat vir die Here afgesonder is. Hy moet gaan vrede maak vir die hele tent waar die Here julle ontmoet en vir die altaar wat voor die tent staan. Hy moet ook vrede maak by die Here vir die mense wat by die tent werk en vir die hele volk.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:33 in konteks