Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:31 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n dag vir die Here waarop julle alles net so moet laat staan om te vas en julle voor God te verneder. Dit is ’n afspraak tussen julle en die Here wat vir elke jaar vas staan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:31 in konteks