Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:29 Die Boodskap (DB)

“Julle moet elke jaar op die tiende dag van die sewende maand ’n dag hê waarop julle niks eet nie. Julle moet op daardie dag julle gedagtes laat gaan oor al die dinge wat julle verkeerd gedoen het. Niemand van julle, selfs ook mense wat van ander plekke kom en by julle bly, mag op daardie dag werk nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:29 in konteks