Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:24 Die Boodskap (DB)

Hy gaan was hom op ’n plek wat daarvoor eenkant gehou word en trek weer sy gewone klere aan. Hy gaan terug en bring offers wat hy op die altaar verbrand namens homself en die volk. Daardeur word hy en die volk vergewe vir hulle sondes en kom daar weer vrede met die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:24 in konteks