Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:21 Die Boodskap (DB)

Hy sit albei sy hande op die bok se kop. Terwyl sy hande op die bok se kop is, moet hy alles bely wat Israel verkeerd gedoen het. Hy moet sê hoe moedswillig hulle is en hoe dikwels hulle nie doen wat die Here van hulle vra nie. Hy dra al hierdie verkeerde dinge op die bok oor. Iemand wat daar reg staan, moet dan die bok weglei die woestyn in.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:21 in konteks