Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:17 Die Boodskap (DB)

Van die oomblik af dat Aäron in die Here se deel agter die gordyn ingegaan het om vir hulle vrede by God te maak totdat hy weer daar uitkom, mag niemand anders in die tent kom waar hulle die Here ontmoet nie.“Nadat hy vir homself, sy gesin en die hele Israel vrede gemaak het met die Here,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:17 in konteks