Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:15 Die Boodskap (DB)

As hy daarna die bok vir die volk se sonde slag, moet hy ook met daardie bloed agter die gordyn ingaan en daarmee presies dieselfde doen as wat hy met die bul se bloed gedoen het. Hy moet ook daarvan op die grond en teen die deksel spat.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:15 in konteks