Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:13 Die Boodskap (DB)

Wanneer hy daar binne voor die Here die wierook oor die kole strooi, sal daar ’n wolk van die wierook opstyg. Dit sal oor die deksel gaan hang wat op die houer is waarin die getuienis van God se ooreenkoms met sy volk gehou word. Hy sal die deksel glad nie kan sien nie en nie doodgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:13 in konteks