Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:24 Die Boodskap (DB)

As ’n man gedurende haar maandstonde by haar slaap, affekteer dit hom ook en mag hy vir sewe dae nie naby die Here se tent kom nie. Selfs die bed waarop hy dan slaap, word ook onbruikbaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15

Kyk Levitikus 15:24 in konteks