Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:7 Die Boodskap (DB)

Hy offer dit dan voor die Here en maak haar weer aanvaarbaar vir God. Sy word dan weer tussen die ander mense toegelaat. Dit is die reël wat gevolg moet word wanneer ’n vrou ’n baba gehad het, of dit nou ’n seun of ’n dogter was.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:7 in konteks