Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:2 Die Boodskap (DB)

“Sê vir die Israeliete: Wanneer ’n vrou ’n baba verwag en ’n seun in die wêreld bring, mag sy vir ’n week lank nie by my tent kom nie. Dit is net soos wanneer sy menstrueer en haarself vir sewe dae eenkant moet hou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:2 in konteks