Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:6 Die Boodskap (DB)

Moses het toe vir Aäron en sy twee seuns Eleasar en Itamar gesê: “Julle moenie treur en julle hare los laat hang en julle klere skeur nie. Julle is aan die Here se diens toegewy en Hy kan julle ook laat doodgaan as julle so maak. Hy kan selfs in woede uitbars oor almal in die kamp. Al die ander Israeliete moet egter treur oor die vuur wat die Here laat losbreek het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:6 in konteks