Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:1 Die Boodskap (DB)

Aäron se twee seuns, Nadab en Abihu, het elkeen ’n houer gevat waarin vuur rondgedra word en warm kole daarin gesit. Hulle het geurige wierook wat fyngemaal was, oor die kole gestrooi en dit toe vir die Here geoffer. Dit was egter ’n offer wat in die vuur verbrand word wat nie volgens die aanwysings was wat die Here vir hulle voorgeskryf het nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:1 in konteks