Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:22 Die Boodskap (DB)

Jou sonde is nou afgehandel, Sion. Jy sal nie langer meer in ’n ander land hoef te bly nie. Maar jou oortredings, Edom, is volgende aan die beurt. Jy gaan gestraf word vir wat jy gedoen het. Jy gaan uit jou eie land weggevat word na ’n ander land omdat jy teen God oortree het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:22 in konteks