Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:19 Die Boodskap (DB)

Dié wat ons agtervolg het, was vinniger op ons as arende wat van bo af op hulle prooi afduik. As ons in die berge ingevlug het, was hulle warm op ons spoor. As ons na die woestyn toe gevlug het, het hulle ons reeds voorgelê.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:19 in konteks