Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het besluit dat Sion se mure afgebreek moet word. Hy het merke op die mure gemaak om vir die vyand te wys waarheen hulle moet kom om dit af te breek. Die sterk mure aan die buitekant het saam met die mure aan die binnekant inmekaargestort.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:8 in konteks