Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:22 Die Boodskap (DB)

U het van oral af my vyande geroep asof dit ’n fees was waarvoor hulle moes kom. Die dag toe die Here sy woede losgelaat het, het niemand dit reggekry om te ontsnap nie. Die vyand het my kinders doodgemaak wat ek met soveel liefde grootgemaak het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:22 in konteks