Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:20 Die Boodskap (DB)

Kyk ’n bietjie, Here, wie kry die swaarste onder dit wat U met ons laat gebeur het. Moet vroue dan die kinders eet wat hulle self in die wêreld gebring het? Moet die priesters dan daar waar hulle vir die Here by sy tempel werk, doodgemaak word? Moet die profete wat God se boodskap oordra, dan daar doodgaan?

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:20 in konteks