Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:13 Die Boodskap (DB)

Wat kan ek as ’n voorbeeld gebruik om jou mee te vergelyk, Jerusalem? Waarmee kan ek jou vergelyk dat dit jou miskien kan troos, Sion? Wat jou oorgekom het, is so vreeslik dat dit nie lyk of iemand jou ooit weer sal kan regkry nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:13 in konteks