Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:9 Die Boodskap (DB)

Toe vertel hulle hom hierdie storie: “Ons kom van ’n baie ver land af na julle toe. Ons het gehoor van die groot dinge wat die Here julle God gedoen het. Ons weet wat in Egipte gebeur het

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:9 in konteks