Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:27 Die Boodskap (DB)

Maar hy het hulle van toe af baie hard vir die Israeliete laat werk. Hulle moes hout en water aandra vir die volk en later ook vir die altaar van die Here nadat Hy besluit het waar dit gebou moes word. Dit sou in die toekoms hulle werk bly.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:27 in konteks