Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:24 Die Boodskap (DB)

Hulle antwoord Josua: “Ons het dit gedoen, want van alle kante af het ons gehoor wat die Here julle God vir sy dienaar Moses gesê het. Hy het gesê dat Hy hierdie land vir julle as ’n besitting gee en dat julle al die inwoners daarvan moet uitroei. Daarom het ons julle bedrieg, want ons was bang julle maak ons ook dood.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:24 in konteks