Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:1-2 Die Boodskap (DB)

Toe die konings wes van die Jordaan - dié in die berggebiede en die laeveld en al langs die kus van die Middellandse See af tot so ver noord as by die Libanonberg - van Josua se oorwinnings hoor, het hulle hulle magte saamgesnoer om teen Josua en die Israeliete te veg. Hierdie konings was die leiers van die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:1-2 in konteks