Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:29 Die Boodskap (DB)

Die koning van Ai het hy aan ’n boom opgehang en hom daar laat hang tot die aand toe. Met sonsondergang het hy sy soldate opdrag gegee om die liggaam te verwyder. Hulle het dit afgehaal en voor Ai se hekke neergegooi. Toe het hulle dit met klippe toegepak om almal te herinner aan wat daar gebeur het. Dis vandag nog daar.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:29 in konteks