Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:25-26 Die Boodskap (DB)

Josua het nie sy swaard wat hy in die rigting van Ai uitgesteek het, laat sak voordat al die inwoners daarvan vernietig is nie. Die hele bevolking van Ai, altesaam 12 000 mense, is op daardie dag uitgeroei.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:25-26 in konteks