Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:22 Die Boodskap (DB)

Die oorblywende soldate wat in Ai was, het immers vroeër al uitgekom om die Israeliete te agtervolg. Nou is al die soldate van Ai egter deur die Israeliete omsingel. Hulle is almal doodgemaak. Niemand het ontsnap nie,

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:22 in konteks