Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:18 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Josua: “Steek jou swaard na Ai toe uit, want Ek gee die stad in jou mag oor.” Josua het die swaard wat hy in sy hand gehad het, in die rigting van die stad uitgesteek.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:18 in konteks