Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:14 Die Boodskap (DB)

Toe die koning van Ai Josua se troepe sien, het hy vinnig opgetree. Hy en sy soldate het opgeruk na ’n gebied regoor die Jordaanvallei om Israel daar aan te pak. Hy het egter nie geweet van die versteekte troepe agter die stad nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:14 in konteks