Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:1 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Josua: “Moet nou nie bang of mismoedig wees nie. Vat jou soldate en val die stad Ai aan. Ek sal vir jou die oorwinning gee oor die koning van Ai, sy mense, sy stad en sy hele land.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:1 in konteks