Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:24 Die Boodskap (DB)

Toe vat Josua vir Akan en sy kinders en sy vee en alles wat aan hom behoort het, saam met die silwer, die mantel en die goud wat hy gevat het, na die laagte van Akor toe. Die volk het saamgegaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:24 in konteks