Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:19 Die Boodskap (DB)

Toe sê Josua vir Akan: “My seun, gee tog aan die Here die God van Israel die eer wat Hom toekom en bely jou skuld voor Hom. Sê vir my wat jy gedoen het. Moenie iets vir my probeer wegsteek nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:19 in konteks