Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:14 Die Boodskap (DB)

“Môre moet julle in julle stamverband aantree. Die Here sal die stam uitwys waaraan die skuldige persoon behoort. Daardie stam moet dan aantree volgens familiegroepe en die Here sal die skuldige familiegroep uitwys. Uit hierdie familiegroepe sal die Here dan die skuldige gesin aanwys. Daarna moet die lede van die gesin een vir een na vore kom.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:14 in konteks