Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:15 Die Boodskap (DB)

Die bevelvoerder van die Here se leër sê toe vir Josua: “Trek uit jou skoene, want jy staan op ’n plek wat aan die Here toegewy is.”En Josua het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:15 in konteks