Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:12 Die Boodskap (DB)

Daardie oggend toe hulle van die kos van die land geëet het, het die manna vir altyd weggebly. Hulle het van toe af van hulle eie oeste in die land Kanaän geleef. Daar was nie weer manna nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:12 in konteks