Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:31 Die Boodskap (DB)

Toe sê Pinehas die seun van die priester Eleasar vir die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam: “Nou weet ons die Here is by ons. Julle was nie ontrou aan die Here nie en het nie teen Hom in opstand gekom soos ons gedink het nie. Inteendeel, julle het juis gekeer dat die Here die Israeliete straf.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:31 in konteks