Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:22 Die Boodskap (DB)

“Die Here alleen is God! Die Here alleen is God! Die Here weet waarom ons dit gedoen het en ons wil hê julle moet ook weet. As ons dan ontrou was en teen die Here in opstand gekom het, moet julle ons dadelik doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:22 in konteks