Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:4-5 Die Boodskap (DB)

“Hier was mans by my,” antwoord sy die koning, “maar ek het nie geweet waarvandaan hulle kom nie. Hulle is in elk geval teen donker al hier weg, nog voordat die stad se hekke gesluit is. Ek weet nie waarheen hulle is nie, maar as julle gou maak, kan julle hulle dalk nog inhaal.”

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:4-5 in konteks