Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:22 Die Boodskap (DB)

Die spioene is toe weg na die berge toe. Daar het hulle drie dae lank weggekruip. Die koning se manne het intussen oral na hulle gesoek. Uiteindelik het hulle teruggekeer stad toe omdat hulle niks gekry het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:22 in konteks