Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:18 Die Boodskap (DB)

Later, wanneer ons die land inneem, moet jy hierdie rooi tou waarmee jy ons gaan laat afsak, weer aan jou venster vasbind. Sorg ook dat jou pa en ma en jou broers en al jou pa se familielede by jou in die huis is.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:18 in konteks