Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:12-13 Die Boodskap (DB)

Belowe my dan nou voor die Here dat julle my en my familie so goed sal behandel soos ek julle behandel het. Gee asseblief vir my ’n waarborg dat wanneer julle Jerigo inneem, julle my pa en ma en my broers en susters en hulle families ook sal laat leef.”

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:12-13 in konteks