Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:28 Die Boodskap (DB)

Sela, Elef, die stad van die Jebusiete, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat, altesaam veertien stede met hulle omliggende dorpe. Dit is die stede en die gebied wat die families van Benjamin se stam geërf het.

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:28 in konteks