Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:9 Die Boodskap (DB)

Van daar af loop die grens af na die spruit Kana toe. Die stede aan die suidekant van die rivier het egter aan Efraim behoort, alhoewel hulle in die gebied van Manasse geval het. Manasse se grens het die noordelike oewer van dié spruit in ’n westelike rigting gevolg tot waar dit in die Middellandse See uitgemond het.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:9 in konteks