Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:4 Die Boodskap (DB)

Selofgad se dogter het toe na die priester Eleasar, Josua en die leiers van die volk toe gegaan en vir hulle gesê: “Die Here se opdrag aan Moses was dat hy vir ons grond moes gee tussen ons familie.” Josua het toe vir hulle hulle erfdeel tussen hulle familie gegee, presies soos die Here beveel het.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:4 in konteks