Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 16:1 Die Boodskap (DB)

Die gebied wat die kinders van Josef gekry het, het gestrek van die Jordaan af naby Jerigo, by ’n punt oos van Jerigo naby die fonteine waar Jerigo se drinkwater vandaan gekom het. Van daar af loop die grens deur die woestyn in die bergagtige gebiede in tot so ver as Bet-El.

Lees volledige hoofstuk Josua 16

Kyk Josua 16:1 in konteks